Theo Kleynhans: Playwright

Bloedsuiker

Bloedsuiker

Bloedsuiker première by vanjaar se Aardklop kunstefees en is ‘n aanspraakmaker op die AngloGold Ashanti /Aardklop Smeltkroesprys vir die skrywer wat die beste nuwe verhoogteks …

 

Drie Tannies en ‘n Tert

Drie Tannies en ‘n Tert

Drie Tannies en ‘n Tert is die pennevrug van bekende Kaapse kunstenaar Theo Kleynhans. Kleynhans skryf sporadies vir die verhoog en bou met hierdie stuk …