Theo Kleynhans

Donker

Donker

ek loop deur my donker huis nadat ek jou halwe bier in die wasbak uitgegooi en die tafel afgedek het ek loop deur my donker huis terwyl die kaap storm …

 

Drie Tannies en ‘n Tert

Drie Tannies en ‘n Tert

Drie Tannies en ‘n Tert is die pennevrug van bekende Kaapse kunstenaar Theo Kleynhans. Kleynhans skryf sporadies vir die verhoog en bou met hierdie stuk …