© 2009 Theo Kleynhans
Liquid Horizon

Liquid Horizon

Die ou Triumph motorfiets verbeeld vir my die vryheid wat motorfietsry nog altyd verteenwoordig het. Dit is afgebeeld onder ‘n atoomverbinding wat ek hoop die kyker sal herinner aan energie en dat niks in die lewe stilstaande is nie. Horisonne is ook vloeibaar omdat dit die heeltyd verander soos mens deur ‘n landskap beweeg.