Die werk tree in gesprek met ‘n werk van Marcel Duchamp wat dieselfde titel dra. Soms is die lewe ‘n tornado in jou kop terwyl jou lewensbloed uit jou uitspuit soos ‘n fontein. Maar as die grond nie natgemaak word nie sal die blomme nie groei nie.