© 2009 Theo Kleynhans
Looking For The Source

Looking For The Source

As kunstenaar het ek gekies om ‘n pad te loop wat besaai is met vrae. Ek is die heeltyd op soek na die bron, die heeltyd besig om stukkies betekenis te versamel en op te gaar. Hierdie betekenisse word later afgetap, gedistilleer en vorm die basis van my werk. Dit is nie altyd ‘n maklike proses nie.