© 2009 Theo Kleynhans
Evaporate

Evaporate

Die werk bevat ‘n verwysing na da Vinci se dubbel-tekening genaamd Vetruvian Man. Met die tekening het da Vinci die menslike liggaam gekalibreer binne ‘n vierkant en ‘n sirkel. Ek herinterpreteer die bestaande tekening om weereens vir mense te wys dat jy jou skadukant of donker dinge wat jou pla kan laat gaan. In die “verdamping” of bevryding van die self word mens ligter en is daar plek vir nuwe ervarings.