In die soeke na selfverwesenliking sal daar donderweerdae wees. Mens moet maar regop sit in jou saal en nooit die einddoel uit die oog verloor nie.